Afrikaans en Nederlands 3: Voorgeskrewe tekste vir 2006
Vraestel 1 (Junie)
AFRIKAANSE POËSIE: Tekste uit die Tagtigerjare
Johann de Lange, Wordende naak (HAUM-literêr)
Ander tekste sal in die loop van die jaar aanbeveel word.
AFRIKAANSE PROSA: Tekste uit die Tagtigerjare
André P. Brink, Die eerste lewe van Adamastor (Saayman & Weber)
George Weideman, Tuin van klip en vuur (Tafelberg)
STUDIETEMAS
Magiese realisme
Tekste sal in die loop van die jaar aanbeveel word.
Poësie van die Lae Lande
Tekste sal voorsien word.
Nederlands: Taalverwerwing
Tekste sal voorsien word.
Vraestel 2 (Junie)
DRAMA (Teksstudie)
D.J. Opperman, Periandros van Korinthe (Tafelberg)
Adam Small, Kanna hy kô hystoe (Tafelberg)
Chris Barnard, Taraboemdery (Tafelberg)
Jeanne Goosen, Drie eenakters (HAUM-Literêr)
W.F Hermans, Periander (De Bezige Bij) Tekste sal voorsien word.
NEDERLANDSE LITERATUUR
Harry Mulisch, De aanslag (De Bezige Bij). Tekste is by die sekretaresse van Afrikaans en Neerlandistiek verkrygbaar.
Astrid Roemer, Lijken op liefde (Amsterdam: De Arbeiderspers) Tekste sal voorsien word.
Vraestel 3 (November)
AFRIKAANSE PROSA: Tekste wat voor 1960 verskyn het
Eugène N. Marais, Dwaalstories (Human & Rousseau)
Jan van Melle, Bart Nel (J.L. van Schaik Bpk)
C.M. van den Heever, Somer (J.L. van Schaik Bpk)
Ander tekste sal in die loop van die jaar aanbeveel word.
AFRIKAANSE POËSIE: Tekste wat voor 1960 verskyn het
N.P. van Wyk Louw, Nuwe verse (Tafelberg)
NEDERLANDSE LETTERKUNDE
Maarten 't Hart, Een vlucht regenwulpen (Academica) Tekste is by die sekretaresse van Afrikaans en Neerlandistiek verkrygbaar.
Louis Couperus, Van oude mensen, de dingen die voorbijgaan (Academica)
Vraestel 4 (November)
AFRIKAANSE PROSA: Tekste van skrywers uit die tydperk van Negentig
André P. Brink, Duiwelskloof (Human & Rousseau)
Etienne van Heerden, Kikoejoe (Tafelberg)
Abraham H. De Vries, Tot verhaal kom (Human & Rousseau)
A.H.M. Scholtz, Vatmaar (Kwela Boeke)
AFRIKAANSE POËSIE: Tekste van skrywers uit die periode sedert Negentig
Tekste sal voorsien word.
STUDIETEMAS
Geskiedenis en fiksie
Tekste sal in die loop van die jaar aanbeveel word.
Nederlandstalige tekste deur vroueskrywers.
Tekste sal voorsien word.
