Afrikaans 1
In hierdie kursus val die klem op die bestudering van prosa-, poësie en dramatekste. Bepaalde studietemas uit die Afrikaanse taal- en letterkunde word bestudeer en studente word inleidend aan narratologiese begrippe blootgestel.
Die kursus bestaan uit twee vraestelle waarvan een in Junie en een in November geëksamineer word.
Kursusstruktuur en voorgeskrewe tekste vir 2013
Vraestel 1 (Junie)
NARRATOLOGIE
Tekste sal in die loop van die jaar aanbeveel word.
PROSA (Teksstudie)
Jeanne Goosen, Ons is nie almal so nie (Kwela-uitgewers)
Mark Behr, Die reuk van appels (Queillerie)
Kirby van der Merwe, Klapperhaar slaap nie stil nie (Human & Rousseau) (Hierdie teks sal verskaf word.)
POËSIE (Teksstudie)
André P. Brink, Groot verseboek deel 1 (Tafelberg) (Die aankoop van hierdie teks word aanbeveel, maar dit is nie verpligtend nie.)
STUDIETEMAS:
- Die plaasroman
Etienne van Heerden, Toorberg (Tafelberg)
Vraestel 2 (November)
PROSA (Teksstudie)
Abraham H. de Vries (red.), Die Afrikaanse kortverhaalboek (Human & Rousseau)
POËSIE (Teksstudie)
André P. Brink, Groot verseboek deel 1 (Tafelberg) (Die aankoop van hierdie teks word aanbeveel, maar dit is nie verpligtend nie.)
DRAMA (Teksstudie)
Reza de Wet, Vrystaat-trilogie (HAUM-Literêr)
STUDIETEMAS:
- Literatuur van die lae lande
Tekste sal verskaf word. - Grensliteratuur
Alexander Strachan, ’n Wêreld sonder grense (Tafelberg) (Hierdie teks sal verskaf word.) - Ekologie en literatuur
Johann Lodewyk Marais & Ad Zuiderent, Ons klein en silwerige planeet (J.L. van Schaik, Akademies)
André P. Brink, Groot verseboek deel 1 (Tafelberg) (Die aankoop van hierdie teks word aanbeveel, maar dit is nie verpligtend nie.)
Aanvullende tekste sal in die loop van die jaar aanbeveel word. - Betrokkenheid en literatuur
André P. Brink, Groot verseboek deel 1 (Tafelberg) (Die aankoop van hierdie teks word aanbeveel, maar dit is nie verpligtend nie.)
Multatuli, Max Havelaar (Pandora) (Hierdie teks sal verskaf word.)
Ander tekste sal in die loop van die jaar aanbeveel word.