Afrikaans en Nederlands 2
Kursusstruktuur en voorgeskrewe tekste vir 2013
Vraestel 1 (Junie)
AFRIKAANSE POËSIE: Tekste uit die Sestigerjare
André P. Brink, Groot verseboek deel 1 (Tafelberg) (Die aankoop van hierdie teks word aanbeveel, maar dit is nie verpligtend nie.)
AFRIKAANSE PROSA: Tekste uit die Sestigerjare
Abraham H. de Vries (red.), Die Afrikaanse kortverhaalboek (Human & Rousseau)
Jan Rabie, Een-en-twintig (Human & Rousseau)
Elsa Joubert, Ons wag op die kaptein (Tafelberg)
Etienne Leroux, Sewe dae by die Silbersteins (Human & Rousseau) (Hierdie teks sal verskaf word.)
LITERATUURTEORIE
Chris N. van der Merwe en Hein Viljoen, Alkant Olifant (J.L. van Schaik)
STUDIETEMAS:
- Geslag en literatuur
Tekste sal verskaf word. - Poësie van die Lae Lande
Tekste sal verskaf word. - Nederlands: Taalverwerwing
Tekste sal verskaf word.
Vraestel 2 (November)
AFRIKAANSE POËSIE: Tekste uit die Sewentigerjare
André P. Brink, Groot Verseboek deel 2 (Tafelberg) (Die aankoop van hierdie teks word aanbeveel, maar dit is nie verpligtend nie.)
AFRIKAANSE PROSA: Tekste uit die Sewentigerjare
John Miles, Liefs nie op straat nie (Buren)
Jeanne Goosen, Om 'n mens na te boots (HAUM-literêr)
Chris Barnard, Mahala (Tafelberg)
STUDIETEMAS
- Mediatekste
Tekste sal verskaf word. - Literatuur van die Lae Lande: Nederlandstalige kortprosa wat ná die Tweede Wêreldoorlog verskyn het
Tekste sal verskaf word. - Taalgeskiedenis: Die ontstaan van Afrikaans
Christo van Rensburg (red.), Afrikaans in Afrika (J.L. van Schaik Akademies)
