Afrikaans en Nederlands 3
Kursusstruktuur en voorgeskrewe tekste vir 2013
Vraestel 1 (Junie)
AFRIKAANSE POËSIE: Tekste uit die Tagtigerjare
Johann de Lange, Wordende naak (HAUM-literêr)
André P. Brink, Groot verseboek deel 3 (Tafelberg) (Die aankoop van hierdie teks word aanbeveel, maar dit is nie verpligtend nie.)
AFRIKAANSE PROSA: Tekste uit die Tagtigerjare
André P. Brink, Die eerste lewe van Adamastor (Saayman & Weber)
George Weideman, Tuin van klip en vuur (Tafelberg)
STUDIETEMAS
- Magiese realisme
Tekste sal in die loop van die jaar aanbeveel word. - Poësie van die Lae Lande
Tekste sal verskaf word.
TAALKUNDE
Nederlands: Taalverwerwing
Tekste sal verskaf word.
Vraestel 2 (Junie)
DRAMA (Teksstudie)
N. P. van Wyk Louw, Germanicus (Tafelberg)
Adam Small, Kanna hy kô hystoe (Tafelberg)
Chris Barnard, Taraboemdery (Tafelberg)
Jeanne Goosen, Drie eenakters (HAUM-Literêr)
Hugo Claus, Een bruid in de morgen (Academica) (Hierdie teks sal verskaf word.)
NEDERLANDSE LITERATUUR
Harry Mulisch, De aanslag (De Bezige Bij)
Kader Abdolah, Portretten en een oude droom (Uitgeverij De Geus)
Beide tekste sal verskaf word.
Vraestel 3 (November)
AFRIKAANSE PROSA: Tekste wat voor 1960 verskyn het
Eugène N. Marais, Dwaalstories (Human & Rousseau)
Jan van Melle, Bart Nel (J.L. van Schaik Bpk)
Abraham H. de Vries (red.), Die Afrikaanse kortverhaalboek (Human & Rousseau)
Ander tekste sal in die loop van die jaar verskaf word.
AFRIKAANSE POËSIE: Tekste wat voor 1960 verskyn het
N.P. van Wyk Louw, Raka (Tafelberg)
D.J. Opperman, Joernaal van Jorik (Tafelberg)
Beide tekste sal verskaf word.
NEDERLANDSE LETTERKUNDE
Maarten 't Hart, Een vlucht regenwulpen (Academica) Tekste is by die sekretaresse van Afrikaans en Neerlandistiek verkrygbaar.
Marnix Gijsen, Klaaglied om Agnes (Academica)
Beide tekste sal verskaf word.
Vraestel 4 (November)
AFRIKAANSE PROSA SEDERT DIE JARE NEGENTIG
André P. Brink, Duiwelskloof (Human & Rousseau)
Etienne van Heerden, Kikoejoe (Tafelberg)
Abraham H. De Vries, Tot verhaal kom (Human & Rousseau)
A.H.M. Scholtz, Vatmaar (Kwela Boeke)
AFRIKAANSE POËSIE SEDERT DIE JARE NEGENTIG
André P. Brink, Groot verseboek deel 3 (Tafelberg) (Die aankoop van hierdie teks word aanbeveel, maar dit is nie verpligtend nie.)
STUDIETEMAS
- Geskiedenis en fiksie
Tekste sal in die loop van die jaar aanbeveel word. - Nederlandstalige tekste deur vroueskrywers.
Tekste sal verskaf word.
